| Modulekode | VKU 260 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Veekunde-ekologie, wisselwerking tussen genotipe en omgewing. Veekundig-ekologiese faktore wat streeksindeling beïinvloed. Veekundige ekologiese faktore wat in oorweging geneem moet word by die verkryging van die produksiefaktore, beplanning en bestuur van die veeboerdery-onderneming. bewaringsboerdery en aangepaste boerdery- en bestuurstelsels; omgewingsbewaring. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | VKU 250 GS of TDH |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App